Meer oor Ons

Besigheidsfokus

Ons besigheidsfokus verander van die bou van lokale handelsmerke tot I.T. Bestuursdienste. Ons begin om handel te dryf as Project Group.

Wat ons kliënte van ons sê

"Ons aankope word ekslusief deur Project Group gedoen weens die uitstekende bystand wat ons van hulle ontvang en hulle bereidheid om die 'ekstra myl te gaan'".
Mark Shearar, Shearar Business Systems
"Project Group verskaf bystand aan ons op 'n gereëlde basis met installasie en onderhoud op ons netwerk. Hulle lewer 'n professionele diens met en na installasie. Ons sal hulle ter enige tyd aanbeveel".
RJ Cooper, Auto Zelco
"Net 'n kort nota van dank; dit is die eerste keer dat ek af siek of op reis is dat ek in staat was om op datum met my daaglikse werk te bly. Nie meer nare verrassings wanneer ek terug is nie, en alles is op datum. Ek weet presies wat gedoen was en wat nie gedoen was nie, terwyl uitwesig.”
Deon Kotze, Tradewinds Parasol