Meer oor Ons

Besigheidsprofiel

Project Group is 'n dinamiese maatskappy wat uit 'n sterk bestuurspan bestaan wat 'n mengsel van ondervinding opgedoen het uit jare se sake-ontwikkeling, bemarking en tegnologie ontwikkeling. Die maatskappy is in 1997 gestig en het gegroei van krag tot krag, met sy eienaars wat meer as 20 jaar gesamentlike ondervinding in die I.T. bedryf en soliede rekeningkundige agtergrond het.

Project Group bied 'n verskeidenheid van dienste aan, wat aangepas word om aan kliënte se individuele vereistes te voldoen.

Wat ons kliënte van ons sê

"Ons aankope word ekslusief deur Project Group gedoen weens die uitstekende bystand wat ons van hulle ontvang en hulle bereidheid om die 'ekstra myl te gaan'".
Mark Shearar, Shearar Business Systems
"Project Group verskaf bystand aan ons op 'n gereëlde basis met installasie en onderhoud op ons netwerk. Hulle lewer 'n professionele diens met en na installasie. Ons sal hulle ter enige tyd aanbeveel".
RJ Cooper, Auto Zelco
"Net 'n kort nota van dank; dit is die eerste keer dat ek af siek of op reis is dat ek in staat was om op datum met my daaglikse werk te bly. Nie meer nare verrassings wanneer ek terug is nie, en alles is op datum. Ek weet presies wat gedoen was en wat nie gedoen was nie, terwyl uitwesig.”
Deon Kotze, Tradewinds Parasol