Web Huisvesting

Project Groep het 'n verskeidenheid van webwerf huisvestingspakkette beskikbaar. Ons Huis huisvestingdpakkette is ideaal vir die individu wat 'n klein en goedkoop webwerf verkies. Ingesluit in hierdie pakkette is e-pos bokse en toegang tot 'WordPress' - 'n maklike webwerf skepper instrument.

Die Besigheid Web huisvesting pakkette is ideaal vir besighede wat toenemend groei, met 'n omvattende ontwikkelingsomgewing onder Linux, verhoogde spasie en 100 of meer e-pos bokse.

 

 

Huis

Besigheid

Produk Oorsig

Micro

Micro Pro

Basic

Standard Advanced Master
Maandelikste Fooi

R19

R39

R99 R149 R279 R439
Eenmalige opstel fooi

R49

R49

R199 R199 R199 R199
Skyf spasie, MB

50MB

150MB

1GB 2GB 3GB 4GB
Verkeer in SA

0.3GB

0.5GB

4GB 7GB 10GB 15GB
Verkeer in DE

5GB

10GB

20GB 40GB 60GB 100GB
Web Funksies

 

 

       
Web Gebaseerde Kontrole Paneel

Ja

Ja

Ja

Ja

Ja

Ja

SiteBuilder/WordPress

Ja

Ja

Ja

Ja

Ja

Ja

Grafiese Besoeker Statistieke

Ja

Ja

Ja

Ja

Ja

Ja

FTP Rekening Kwota

1

1

1 3 7 15
E-pos Funksies

 

         
POP E-pos Bokse (SA & DE) 20 50 100 250 500 1000
Web E-pos

Ja

Ja

Ja

Ja

Ja

Ja

Alias Aanstuur

Ja

Ja

Ja

Ja

Ja

Ja

E-pos Boks Auto-Reageer

Ja

Ja

Ja

Ja

Ja

Ja

Faks-tot-Epos Diens

Ja

Ja

Ja

Ja

Ja

Ja

Anti-Virus & Anti-Spam Filter

Ja

Ja

Ja

Ja

Ja

Ja

Ontwikkelingsfunksies

   

         
Volle reeks van MIME tipes

Ja

Ja

Ja

Ja

Ja

Ja

CGI E-pos

Ja

Ja

Ja

Ja

Ja

Ja

MySQL 5.0 Databasisse 0 0 1 10 20 40
PHP 5 Nee Nee

Ja

Ja

Ja

Ja

Perl 5 Nee Nee

Ja

Ja

Ja

Ja

C, C++ Nee Nee

Ja

Ja

Ja

Ja

Telnet / SSH Nee Nee

Ja

Ja

Ja

Ja

Server Side Includes Nee Nee

Ja

Ja

Ja

Ja

GCC Nee Nee

Ja

Ja

Ja

Ja

 

Webwerf Ontwikkeling

Met die altyd-veranderende elektroniese bemarking en sosiale media, moet die inhoud van jou webwerf altyd op datum wees. Ons webwerf-ontwikkeling sluit 'n wye verskeidenheid van dinamiese inhoud bestuur opsies. Dit sluit in e-handel en inkopie mandjie webtuistes, nuusbrief stelsels, webjoernale, nuus artikels, RSS feeds, elektroniese katalogusse, ens. Ons inhoud kan aangepas word om aan enige kliënt se vereistes te voldoen. Lees meer oor ons databasis en die webwerf ontwikkeling hier.

Electroniese Bemarking

Advertensies en bemarking van jou besigheid is die kragtigste instrument om nuwe kliënte te lok. Ons elektroniese bemarking sluit in korporatiewe identiteit bemarking in die vorm van 'n nuusbrief bestuur, kontak databasis bestuur, Search Engine Optimisation, Google Adwords veldtog bestuur en nog vele meer.