Informasie Tegnologie Bestuursdienste

Hoekom moet mens sukkel met binneshuise I.T. personeel - kontrakteer jou I.T. vandag uit en kry gemoedsrus!

 

Lees meer oor ons Informasie Tegnologie Bestuursdiense hier (in Engels).

By Project Groep streef ons daarna om om te verseker dat kliënte uitstekende diens verky wat ons van ons mededingers onderskei. Ons Bestuursdienste sluit gereëlde IT onderhoud in wat help om jou die gemoedsrus te gee dat jou besigheid nie versteur word weens swak instandgehoude hardeware, sagteware programme of algehele stilstand wat veroorsaak is deur 'n virus uitbreek of ander sekuriteit bedreigings nie.

As 'n sake-eienaar of besluitnemer, besef jy deesdae die belangrikheid van die stabiele instandhouding van jou I.T. -infrastruktuur.
Hoekom laat u nie Project Group toe om dit te bestuur nie, en dit sal jou dan die versekering gee dat die infrastruktuur betroubaar sal bly deur die gereëlde toepassing van ons vaardighede, om te verseker dat alle toerusting vlot verloop, sodat jy jou fokus kan hef op jou besigheid en nie jou tegnologie nie.


Ons ontwikkel voortdurend omvattende uitgekontrakteerde dienste wat jou toegang gee tot top tegniese vaardighede, sodat jy nie 'n interne IT-afdeling in diens hoef te neem, op te lei en te onderhou nie.

 

 

Ons Bestuursdienste sluit die volgende in:

  • Pro-aktiewe Instandhouding: verseker dat jou sisteme optimaal en tot volle potensiaal hardloop
  • Eksterne Bystanddienste
  • Op-perseel Bystand : tegniese vaardighede op-perseel wanneer u dit benodig
  • 24x7 Netwerk Monitering: weet wanneer iets foutief is
  • Probleem-Opsporing: ons verskaf vaardige tegnikuste om vinnig probleme op te spoor en op te los
  • Hardeware & Sagteware installasies: bevry jou personeel vir meer besigheid georiënteerde take
  • Stelsel Konsultasie en Ontledinghelp bepaal wat die beste groei vorentoe is
  • Verskaffersbestuur: Ons beheer jou IT verskaffers vir die sporing en die diens van die waarborg items. Net een nommer om te bel.

Neem proaktiewe stappe vandag om te verseker dat jou netwerkstelsel betroubaar bly en dat jou IT-uitgawes vasgestel op 'n maandelikse koste bly.