Data Herwinningsdiens

Ons bied 'n omvattende data herwinningsdiens aan van sagteware tot hardeware herstelling. Ons data herwinningsdienste bestaan ​​uit die herwinning van data vanaf hardeskywe, rugsteunkopie toestelle, kompak skyf en digitale video skywe, kompakte flits media, stiffies en alle ander vorme van stoortoestelle wat meganiese mislukking gely het, data korrupsie, virus-infeksie, verwyderde data, ens.

 

Ons data herwinningsdienste sluit the volgende in:

  • Foutiewe Hardeskywe
  • DAT, DLT, Zip skywes
  • CD, CD-RW, Digitale Video skywe, DVD, DVD-RW, kompakte flits media
  • RAID Herwinning
  • Herstelling van korrupte dokumente
  • Korrupte e-pos lêers, MS Office dokumente
  • Herwinning van toevallige her-formaat van skywe
  • Verlore verdelings, verwyderde dokumente
  • RAW Herwinning (geen leer struktuur)
  • Vanaf ENIGE dokument bedryfstelsel
  • Gratis evaluasie ter waarde van R513.00
  • Geen koste vir onsuksesvolle herwinning
  • Kollekteer en aflewering diens (Kaapstad)

 

Oorsig van Prosedures en Dienste

HDDEvaluasie

'n Gratis evaluasie word gedoen op alle media, wat tot en met 72 uur kan neem. Sodra die diagnose klaar is word 'n verpligting-vrye kwotasie verskaf.  Let wel asseblief dat the herwinning van data somtyds die verwydering en vervanging van foutiewe komponente behels en hierdie komponente kan dalk 'n tydjie neem om op te spoor. Volledige herwinning vat normaalweg tussen 1 en 5 besigheidsdae, maar mag dalk langer neem in uitsonderlike gevalle.

Herwinning

Daar is geen kostes verbonde indien geen data herwin kan word nie. Die koste om die herwinning te ondergaan, word op ons eie risiko geneem, en kwotasies vir herwinning is gebaseer op die prosedures en vaardighede van ons tegniese personeel om te herwinning te voltooi. Die data word geverifieer so ver moontlik, om 100 persent kliënt teverdenheid te besorg..

Oordrag van Data

Sodra ons kwotasie goedgekeur is, word die data oorgedra op media van u keuse. Alternatief kan die data terug oorgedra word na jou rekenaar of skootrekenaar sodra u hardeskyf vervang is, en die bedryfstelsel weer opgestel is.

Bykomende Dienste

Ons kan 'n diens verskaf wat die vervaardiger se waarborg status verifiëer, en 'n vervangingmedia uitreik waar van toepassing. Die bedryfstelsel sal herlaai word sodra die bedryfstelsel se COA/lisensie geverifiëer is. Jou e-pos data kan ook ingevoer word in jou e-pos program van keuse, adres boek ingevoer en inbel of breëband rekening en network opgestel word. Ons sal u soveel moontlik help om u rekenaar, skootrekenaar of lêerbediener te herstel tot die punt voordat die sisteem data verloor het.

Versekering Klousule

Die koste van data herwinning kan 'n onvoorsiene en uitdagende koste wees, dus, benewens die mededingende kwotasie vir data herwinning, beveel ons aan dat ons kliënte met hulle versekeringsmaatskappy bevestig om vas te stel of  'Verlies van Data' of 'Data Herstelling' onder hulle versekeringspolis gedek word. Ons sal direk met die versekeringsmaatskappy skakel en tegniese bystand verleen waar nodig.

Data Rugsteun (Nie-Foutiewe Skyf)

Ons verskaf ook 'n data rugsteun kopie diens vir kliënte wat 'n afskrif van hulle data wil hê voordat die berdryfstelsel oorgelaai word, van so min as R513.00 insluitende BTW.

 

Ons Data Herwinningsdiens is beskikbaar 24 uur per dag

Kontak 083 463 0420