Dienste

Wat doen ons?

AOns offer tegniese bystand aan alle huis gebruikers, en klein tot medium grootte besighede. Ons huisves en ontwerp ook webwerwe, ontwikkel databasis sisteme asook uitgebreide informasie herwinning. Ander dienste sluit in data kabel installasies.

BOns reeks dienste sluit in telefoniese bystand, op-perseel tegniese bystand, eksterne bystand, asook die verskaffing en instandhouding van rekenaars, skootrekenaars en onderneming lêerbedieners. Ons ontwikkelingskennis word gereeld deur ons kliënte gebruik vir koste-effektiewe oplossings vir hulle in-huis, webwerf en ontwikkelingsvereistes.

COns data en netwerk kabel installasies sluit in gestruktureerde CAT5e en CAT6e kabel installasies, asook telefoon kabel installasies, koordlose netwerk installasies, VOIP (Stem oor Internet Protokol) en integrasie met ander kommunikasie dienste.

DOns I.T. Bestuursdienste verseker dat al ons kliënte se sisteme optimaal ingestel is volgens Beste Praktyk Oplossings. Windows kol bestuur en rugsteunkopieë word daagliks nagegaan, en rugsteunkopieë word weekliks geroteer en van perseel af gestoor. Kwartaallikse verslae word verskaf aan ons kliënte, met gedetailleerde bate bestuur, werks verslae, leêrbediender polis bestuur en infrastruktuur verslae.

 

FAQ

Hoe teken ek 'n bystand sessie aan??
Jy kan 'n bystand sessie aanteken deur 'n e-pos te stuur an Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of deur http://support.projectgroup.net:9675/portal te besoek.
Wat van as my internet af is?
Kontak ons by 021 906 3030 of 021 3000 950 of sellulêre nommer 083 302 4362.
Watter tipe besighede verskaf julle 'n diens aan?
Ons verskaf bystand aan huis gebruikers, asook klein tot medium grootte besighede.
Watter areas verskaf julle dienste in?
Ons verskaf bystand in die grootskaalse Kaapstad area, van Melbosstrand, tot Piketberg, tot Ceres, al die pad tot Gansbaai, terug na Somerset West, Noordelike voorstede, Suidelike voorstede, Kaapstad sentrum en al die pad deur na Kommetjie.
Watter tipe platforms verskaf julle bystand aan?
Ons verskaf hoofsaaklik bystand in Microsoft se operasionele sisteem en programme, alhoewel ons minimale Apple en Linux bystand ook kan offer.
Verskaf julle bestand aan lêerbediener platforms?
Project Group is spesialiste met Microsoft se 'Small Business' platform, wat Microsoft Server en Microsoft Exchange insluit. Ons offer ook bystand aan met SQL.