Resensies

Gids na die Beste Tablette vir jou Besigheid

Met vergunning van: http://blog.insight.com/2014/02/experts-guide-best-tablets-business/

Tablette is besig om die manier hoe ons werk te verander.

Tussen die opstand van die Bring Your Own Device - BYOD (Bring Jou Eie Toestel) , wolk netwerke en die uitrol van 4G netwerke, het ons ons werk van die kantoor uit en in ons huise geneem.

En tablette vorm deel van hiedie tendens. Ontleder Gartner sê besigheidsaankope van tablette gaan verdriedubble tussen 2013 en 2016.

'n Ander verslag van Forrester bevind dat baie werknemers dokumente wat hulle begin wysig het op hulle rekenaar by die werk, daarmee voortgaan by die huis op hulle tablet, dit deel en mede-wysig via die wolk netwerk, en hulle gebruik hulle tablette in die werksplek om aanbiedings te verbeter.

Natuurlik kan dit ook gebruik word op e-pose op te tel, of Skype konferensie oproepe te hou van enige plek af.

Maar om hierdie voordele te geniet, moet jy die regte tablet kies.

Ons het 'n paar van die beste besigheidstablette uitgekrap, soos bevind deur deskundiges wat werk vir tegnologiese resensie- en nuusplekke soos insluitende TechRadar en CNET.

 

Microsoft Surface Pro 2

Microsoft Surface Pro 2

Belangrike Funksies:
- Volle weergawe van Windows 8.1
- Kan Microsoft Office hardloop
- SkyDrive stoorspasie
- Sleutelbord met skopstaan

Microsoft’s Surface Pro 2 is basies 'n hoogs aangedrewe skootrekenaar wat in 'n tablet geforseer is - perfek vir besigheidsgebruik en die beste van die nuwe generasie van Windows tablette. 'n CNET beoordelaar het dit 'n “produktiwiteit oplossing” genome en TechRadar het dit onder meer onder die top 5 tablette vir besighede genoem.

Hier is hoekom:

Dit hardloop die volledige weergawe van Windows 8.1 It runs the full version of the Windows 8.1 bedryfstelsel, so jy het dieselfde mag en funksies as jou kantoor rekenaar en kan kontakte en dagboeke tussen altwee deel.

Soos Sir Richard Branson sê, ons leef nou in 'n tyd waar “afgeleë werk is nou makliker en meer effektief as ooit tevore”.

En met die volle weerware vanl Microsoft Office, kan jy werk op verspreiblaai en dokumente van enige plek af, en jy kan SkyDrive/OneDrive work stoorspasie gebruik om 'n document te stoor op jou rekenaar kantoor en dit dan later weer op te tel op dieselfde plek op jou Surface Pro 2.

Wanneer jy aan-die-gang werk, dan sal jy die lang battery leeftyd (omtrend 8 ure) waardeer, as gevolg van die nuutste Intel Core i5 prosesseerder, wat “vinnig genoeg is om by te bly met bykans enigiets wat jy na sy kant toe kan gooi”, volgens CNET.

Voelskerms is nie wonderlik om met dokumente te werk nie, maar die Surface Pro kom met 'n aan-glip sleutelbord en skopstaan wat dit min-of-meer in 'n skootrekenaar omskep, terwyl daar ook 'n digitale stylus pen is om notas te maak en elektroniese handtekening van dokumente..

Die CNET beoordelaar het gesê: “Jy kry naatlose integrasie met Microsoft se productiwiteits suites: Office, SkyDrive, Skype, die korporatiewe versoenbaarheid van Windows, ens. Dit is wonderlik hoe alles bymekaar kom - soveel krag in so 'n klein toestel..”

Google Nexus 7
Google Nexus 7

Belangrike Funksies:
- Draagbare grootte
- Bekostigbare prys
- Wêreld se skerpste 7-duim tablet
- OfficeSuite Pro sagteware

Die Google Nexus 7 was ook gelys onder TechRadar’s se top vyf tablette vir besighede, terwyl CNET gesê het “pond vir pond, die Nexus 7 is die beste klein tablet wat jy kan koop”.

CNET het sy “vlymskerp volle-HD skerm, gladde prestasie, lang battery leeftyd, klein gewig en bekostigbare prys" gelof.

Alhoewel dit nie 'n skootrekenaar kan vervang nie, is hierdie Android tablet baie goed as jy jou algehele werksmag wil toetakel met tablette sodat hulle kan werk waar ookal, vir 'n bekostigbare prys.

Dit is 'n mini-tablet, mates is seven-duim and geweig is 290g, en het meer as 9 ure se battery leeftyd in 'n enkele lading.

So, jy kan dit gebruik op die trein of sofa om e-posse te lees en Skype oproepe te maak voordat jy dit in jou sak plaas en werk toe gaan.

Dit spog met die wêreld se skerpste 7-duim skerm, met 2.3 miljoen 'pixels' in jou handpalm. CNET sê 'die skerm maak die skrif baie skerp' – wat goed is vir leeswerk en op e-posse te reageer.

Laai die 'Office Suite Pro' sagteware af van die 'Google Play store' om Microsoft Word, Excel and PowerPoint dokumente te hersien, wysig en te druk.

TechRadar sê: “Net omdat die Nexus 7 klein is, beteken nie dat dit onder-funksioneer nie, dit kan e-posse, dokumente, films, musiek en ander media net so maklik hanteer as die kompetisie, alhoewel die skerm sommige beperkings het in hierdie aspek.”

Samsung Galaxy Note 10.1
Galaxy Note 10.1

Belangrike Funksies:
- Digitale stylus pen wat jou handskrif in teks omskep
-
Multi-skerm vir vinnige multi-take
- Hardloop Polaris Office

Die Samsung Galaxy Note 10.1 is nog 'n tablet wat deskundiges aanbeveel vir jou besigheid. VS tegniese tydskrif PCWorld het dit onder sy top vyf tablette vir besighede genome en  CNET het dit 'n 4 uit 5 ster resensie gegee.

Hier is hoekom.

CNET het gesê dat die tablet jou 'n “dapper, super hoë-definisie skerm, baie krag, 'n handige stylus en ordentelike battery leeftyd” sal gee.

Ons dink dat hierdie 'quad-core Android' tablet goed is vir aanbiedings in die kantoor, en dit notas maak, die wysiging van dokymente en multi-taak van huis af.

'n Totaal van 59% van werkgewers wat gereageer het tot 'n CBI opname in 2011 het tele werk  – dit word ook afgeleë werk of werk-van-huis-af genome -  vir werknewers geoffer.

En die digitale stylus bedoel dat dit 'n wonderlike tablet is vir hierdie doel. Maak notas vir more se vergadering met die digitale stylus S, en hou jou notas op Polaris Office en sokker op SkyGo oop langs mekaar op dieselfde skerm met Multi Window.

Met Polaris office kan jy dokumente en verspreiblaai skep soos met Microsoft Office. Jy kan dit gebruik om die skyfies te skep vir jou aanbiedings, terwyl die S Pen handig is om pertinente punte te annoteer of uit te wys.

En omdat die tablet 'n super-skerp (2,560×1,600-pixel resolusie) 10-duim skerm het, sal die kleure skerp genoeg wees om jou kollegas betrokke te hou.

Wanneer jy e-pos addresse en telefoonnommers krap met die pen, sal die tablet dit dan plaas in jou adresboek - baie handig as jy kontak details neersrkyf.