Resensies

Resensies

Gids na die Beste Tablette vir jou Besigheid

Met vergunning van: http://blog.insight.com/2014/02/experts-guide-best-tablets-business/

Tablette is besig om die manier hoe ons werk te verander.

Tussen die opstand van die Bring Your Own Device - BYOD (Bring Jou Eie Toestel) , wolk netwerke en die uitrol van 4G netwerke, het ons ons werk van die kantoor uit en in ons huise geneem.

En tablette vorm deel van hiedie tendens. Ontleder Gartner sê besigheidsaankope van tablette gaan verdriedubble tussen 2013 en 2016.

'n Ander verslag van Forrester bevind dat baie werknemers dokumente wat hulle begin wysig het op hulle rekenaar by die werk, daarmee voortgaan by die huis op hulle tablet, dit deel en mede-wysig via die wolk netwerk, en hulle gebruik hulle tablette in die werksplek om aanbiedings te verbeter.

Natuurlik kan dit ook gebruik word op e-pose op te tel, of Skype konferensie oproepe te hou van enige plek af.

Maar om hierdie voordele te geniet, moet jy die regte tablet kies.

Ons het 'n paar van die beste besigheidstablette uitgekrap, soos bevind deur deskundiges wat werk vir tegnologiese resensie- en nuusplekke soos insluitende TechRadar en CNET.

 

Lees meer Gids na die beste tablette vir jou besigheid