Hoe Doen Mens Dit?

Hoe om advertensies in Skype af te skakel:


Vergunning van : http://winaero.com/blog/how-to-disable-ads-in-skypes-chat-window/

Gaan na die 'Control Panel'

  1. Vind en maak oop 'Control Panel\Network and Internet\Internet Options' item.
    Internet Options
  2. Skakel oor na die 'Security' blad.
  3. Kliek op 'Restricted sites' ikoon en klien die 'Sites' knoppie:
    Security tabDie 'Restricted sites' dialoog sal verskyn op die skerm.
  4. Tik die volgende in die tekskassie en kliek op die 'Add' knoppie:
    https://apps.skype.com/
  5. Maak 'Internet Options' toe en begin Skype weer.