Wat doen ons?
Ons offer tegniese bystand aan alle huis gebruikers, en klein tot medium grootte besighede. Ons huisves en ontwerp ook webwerwe, ontwikkel databasis sisteme asook uitgebreide informasie herwinning. Ander dienste sluit in data kabel installasies.
Wat is die dienste wat julle offer?
Ons reeks dienste sluit in telefoniese bystand, op-perseel tegniese bystand, eksterne bystand, asook die verskaffing en instandhouding van rekenaars, skootrekenaars en onderneming lêerbedieners. Ons ontwikkelingskennis word gereeld deur ons kliënte gebruik vir koste-effektiewe oplossings vir hulle in-huis, webwerf en ontwikkelingsvereistes.
Offer julle enige data dienste?
Ons data en netwerk kabel installasies sluit in gestruktureerde CAT5e en CAT6e kabel installasies, asook telefoon kabel installasies, koordlose netwerk installasies, VOIP (Stem oor Internet Protokol) en integrasie met ander kommunikasie dienste.
So, wat is I.T. Bestuursdienste?
Ons I.T. Bestuursdienste verseker dat al ons kliënte se sisteme optimaal ingestel is volgens Beste Praktyk Oplossings. Windows kol bestuur en rugsteunkopieë word daagliks nagegaan, en rugsteunkopieë word weekliks geroteer en van perseel af gestoor. Kwartaallikse verslae word verskaf aan ons kliënte, met gedetailleerde bate bestuur, werks verslae, lêerbediender polis bestuur en infrastruktuur verslae.

Project Group verskaf 'n wye reeks Informasie Tegnologie Bestuursdienste deur middel van op-perseel, telefoniese en eksterne tegniese bystand, wat ons kliënte die gemoedsrus gee dat hulle besighede sal nie versteur word deur swak instandgehoude hardeware, sagteware programme of algehele stilstand wat veroorsaak is deur 'n virus uitbreek of ander sekuriteit bedreigings nie.

Project Group spesialiseer in klein besigheidsomgewings, en ons fokus op uitgekontrakteerde IT dienste wat hoofsaaklik Microsoft se platforms gebruik, en veral proaktiewe en voorkombare onderhoud en lêerbediener en infrakstruktuur bystand.